(Afikaans)
Titel: “Vreemdeling”
Dis ‘n urban public artwork en kan tussen Arts on Main en Main Street Life gesien word op Fox street, by die groot oop storm drein. GPS koordinate is S26 12.251 E28 03.522
Die “Vreemdeling” woodcut print is ‘n edition van 5, waarvan die eerste ene op die straat met meel geplak (wheatpaste) is.Die ander 4 prints sal te koop wees op die exhibition.
Die werk deal met my gevoel toe ek net daar ingetrek het op 1 Maart 2011. Soos ek tussen die geboue deurloop, by ‘n nuwe studio intrek met nuwe gesigte, luister ek intent na wat om my aangaan. Die idée is om my gevoelens en ander vreemdelinge se opmerking om my te dokumenteer en dan urban artwork te create vir die publiek. Die dag het ek na die stormdrein gaan kyk en gevoel dat ek die vreemdeling is net soos al die vreemdelinge om my. Die stormdrein is dalk ‘n oorspronklike rivier wat hier sigbaar is.
(English)
Title: “Stranger”
An urban public artwork between Arts on Main and Main Street Life, on Fox street near the open storm drain.
GPS coordinates S26 12.251 E28 03.522
The “Stranger” woodcut print is an edition of 5. The 1st print in the edition is wheatpasted on the street.
The work deals with my experience of moving into a new workplace. I moved into Main Street Life on 1 March 2011. Whilst walking in the new surroundings I became aware of listening to people on the street. Waiting for new conversations, or greeting strangers. Focussing on the city’s buzz like this creates a whole new way of making art. Comments and feelings that came up whilst walking the streets becomes the urban art I paste directly on the streetwalls. The day I stood at the storm drain I realized that I feel like a stranger amongst all these strangers around me.
Leave a reply